Die Newcastle Verkenners het op Erfenisdag 24 September 2015 die Boeregrafte te Schuinshoogte in die omgewing van Newcastle skoon gemaak. Die slag van Schuinshoogte was een van die voorlopers tot die slag van Majuba tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Agt Boere…
Volkstrots / Verset
(Soos voorgedra op die Transvaalse Kongres deur raadslid Sid Mann) Hierdie stuk is ‘n opsomming van Dr Hendrik Van der Wateren se boek “Die Pad na Herstel”, maar daar is ook insette wat nie uit die genoemde boek kom nie.…
Transvaalse kongres
Die verkenners het die naweek van die 16de Mei 2015 sy twee-jaarlikse provinsiale kongres gehou. Die tema van die kongres was verset en volkstrots. Tydens die kongres is die volgende lede verkies tot die Transvaalse bestuur : Vlnr : Martin…
Plaasmoord of Volksmoord?
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika is, anders as die publiek, nie verbaas oor Mnr. Ernst Roets van AfriForum se ontkenning dat ras ’n rol speel in plaasmoorde nie. Reeds op 9 Julie 2012 het die Afrikaanse webwerf Praag berig dat dit…
Kletsblad
Verkenners kan gerus enige bydraes en kommentaar aanstuur vir plasing hier.
Verkennerpresident toespraak – 25 Jaar
Vandag vier ons die 25ste bestaansjaar van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika. In die jongste verlede word daar dikwels gevra wie en wat die Verkenners nou eintlik is. Wat staan ons te doen? Met watter aksies moet ons onsself besig hou?…
BAV samesprekings met regering
MEDIAVERKLARING 28 Augustus 2014 Vandag, 28 Augustus 2014 gaan die Boere-Afrikanervolksraad met die regering van die dag gesprek voer oor die Boere-Afrikanervolk se eis om territoriale selfbeskikking. Die Verkennerbeweging van Suid-Afrika is al lankal op rekord dat hulle hierdie eis…
Steun aan Boere-Afrikaner Volksraad se regsaksie
MEDIAVERKLARING 19 Junie 2014 STEUN AAN BOERE-AFRIKANER VOLKSRAAD SE REGSAKSIE Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika se Nasionale Raad het tydens ‘n raadsvergadering die Beweging se steun aan die Boere-Afrikaner Volksraad herbevestig. Die Beweging steun ook die Volksraad se regsaksie wat tans…
Gemeenskap trek Boschkop bende vas
BRON : www.dievryburger.co.za Verskeie Verkenners was deel van die aksie. Die veiligheidsgemeenskap van die Kleinfontein/Boschkop gebied se harde werk het gisteraand goeie vrugte opgelewer nadat die gemeenskap ‘n gewapende bende vasgetrek het. Die afgelope ruk het ‘n gewapende bende die…
Hemelvaartdag behoort as ‘n Christelike Feesdag soos ‘n Sabbat gevier te word
Lees: Lev. 23 en Deut. 16 In ons as Beweging se strewe om ons waardes te vestig op die Woord van God behoort ons die Woord van God as enigste Kanon, maatstaf, vir ons persoonlike lewens, ons beplanning van aksies…