Nuut Verkose Verkenners President boodskap 2024
Goeiedag Verkenners, Eerstens wil ek die Yzerspruit Verkenners bedank vir hulle reëlings rondom die kongres. Julle sal in die vervolg net vir die tannies wat die opskep werk verrig het, kleiner lepels moet gee. Daar was bitter min manne wat…
Boeregrafte
Die Newcastle Verkenners het op Erfenisdag 24 September 2015 die Boeregrafte te Schuinshoogte in die omgewing van Newcastle skoon gemaak. Die slag van Schuinshoogte was een van die voorlopers tot die slag van Majuba tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Agt Boere…
Verkenners word 25 jaar jonk.
Sondag 19 Oktober word die Verkennersbeweging van SA 25 jaar oud. Daar word reeds beplan aan feesvieringe die naweek. Meer inligting volg
KOGESA
Die Verkenners ondersteun die saak teen FW de Klerk soos gedryf deur KOGESA. Vir meer inligting : www.kogesa.co.za KOGESA: AGTERGROND, ONTSTAAN EN DOELWIT 20 JAAR LATER – WAAR STAAN ONS? Die ANC is teen 2014 reeds twee dekades lank aan bewind…