Die Nasionale bestuur soos verkies op die Nasionale kongres 31 Augustus 2024 is (In volgorde van links op foto) Tvl ; Evert Genis, Visie President: Ds. Martin Jordaan, President: Alwyn de Klerk, Sekretaris: Frik Wentzel, Penningmeester: Sid Mann Die Transvaal…
Verkose Verkennerraad 2016
Die nuut verkose Verkennerraad is vlnr: Albert du Toit (Penningmeester), Flippie Niemann (Sekretaris), ds. Martin Jordaan (Addisionele lid), Alwyn de Klerk (President), Frik Scheepers (Addisionele lid), Cobus Pretorius (Jeug leier), Sid Mann (Vise-President)
Verkennerkongres 2016
Die twee jaarlikse Nasionale kongres het plaasgevind op 7 Mei 2016. Hierdie keer was die gashere van die kongres die Groblersdal pos. Daar is heerlik saam gekuier en gebraai tydens ‘n kenmekaar op die Vrydagaand voor die kongres. Verkenners van…
Volkstrots / Verset
(Soos voorgedra op die Transvaalse Kongres deur raadslid Sid Mann) Hierdie stuk is ‘n opsomming van Dr Hendrik Van der Wateren se boek “Die Pad na Herstel”, maar daar is ook insette wat nie uit die genoemde boek kom nie.…
Transvaalse kongres
Die verkenners het die naweek van die 16de Mei 2015 sy twee-jaarlikse provinsiale kongres gehou. Die tema van die kongres was verset en volkstrots. Tydens die kongres is die volgende lede verkies tot die Transvaalse bestuur : Vlnr : Martin…
Verkennerpresident toespraak – 25 Jaar
Vandag vier ons die 25ste bestaansjaar van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika. In die jongste verlede word daar dikwels gevra wie en wat die Verkenners nou eintlik is. Wat staan ons te doen? Met watter aksies moet ons onsself besig hou?…
Gemeenskap trek Boschkop bende vas
BRON : www.dievryburger.co.za Verskeie Verkenners was deel van die aksie. Die veiligheidsgemeenskap van die Kleinfontein/Boschkop gebied se harde werk het gisteraand goeie vrugte opgelewer nadat die gemeenskap ‘n gewapende bende vasgetrek het. Die afgelope ruk het ‘n gewapende bende die…
Die probleem met stem
Ek was nog altyd uitgesproke ’n weg-bly stemmer. Ek het egter die laaste ruk my ingesteldheid daaromtrent versag: Ek self wil steeds nie stem nie, maar probeer rustiger teenoor die wat wel stem te wees. My besware bly egter steeds…
Transvaal Bestuur 2013
Transvaal Bestuur soos gekies tydens 2013 kongres te Groblersdal: vlnr: Driaan Beyers – Sekretaris, Sid Mann – Onder leier, Gerhard Schutte – Tvl leier, Hendrik Eksteen – Add lid, Riaan de Jager – Penningmeester, Retief Scholtz – Tvl jeugleier