Nasionale Kongres 2024

Die Nasionale bestuur soos verkies op die Nasionale kongres 31 Augustus 2024 is (In volgorde van links op foto)
Tvl ; Evert Genis,
Visie President: Ds. Martin Jordaan,
President: Alwyn de Klerk,
Sekretaris: Frik Wentzel,
Penningmeester: Sid Mann

Die Transvaal Provinsiale is ook verkies

Transvaalse bestuur:
Sekretaris: Leon Naudé
Voorsitter: Evert Genis,
Ondervorsitter: Niklas Mallison