MEDIAVERKLARING 28 Augustus 2014 Vandag, 28 Augustus 2014 gaan die Boere-Afrikanervolksraad met die regering van die dag gesprek voer oor die Boere-Afrikanervolk se eis om territoriale selfbeskikking. Die Verkennerbeweging van Suid-Afrika is al lankal op rekord dat hulle hierdie eis…
Steun aan Boere-Afrikaner Volksraad se regsaksie
MEDIAVERKLARING 19 Junie 2014 STEUN AAN BOERE-AFRIKANER VOLKSRAAD SE REGSAKSIE Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika se Nasionale Raad het tydens ‘n raadsvergadering die Beweging se steun aan die Boere-Afrikaner Volksraad herbevestig. Die Beweging steun ook die Volksraad se regsaksie wat tans…
Gemeenskap trek Boschkop bende vas
BRON : www.dievryburger.co.za Verskeie Verkenners was deel van die aksie. Die veiligheidsgemeenskap van die Kleinfontein/Boschkop gebied se harde werk het gisteraand goeie vrugte opgelewer nadat die gemeenskap ‘n gewapende bende vasgetrek het. Die afgelope ruk het ‘n gewapende bende die…
Hemelvaartdag behoort as ‘n Christelike Feesdag soos ‘n Sabbat gevier te word
Lees: Lev. 23 en Deut. 16 In ons as Beweging se strewe om ons waardes te vestig op die Woord van God behoort ons die Woord van God as enigste Kanon, maatstaf, vir ons persoonlike lewens, ons beplanning van aksies…
Die probleem met stem
Ek was nog altyd uitgesproke ’n weg-bly stemmer. Ek het egter die laaste ruk my ingesteldheid daaromtrent versag: Ek self wil steeds nie stem nie, maar probeer rustiger teenoor die wat wel stem te wees. My besware bly egter steeds…
Verkenners word 25 jaar jonk.
Sondag 19 Oktober word die Verkennersbeweging van SA 25 jaar oud. Daar word reeds beplan aan feesvieringe die naweek. Meer inligting volg
KOGESA
Die Verkenners ondersteun die saak teen FW de Klerk soos gedryf deur KOGESA. Vir meer inligting : www.kogesa.co.za KOGESA: AGTERGROND, ONTSTAAN EN DOELWIT 20 JAAR LATER – WAAR STAAN ONS? Die ANC is teen 2014 reeds twee dekades lank aan bewind…
Antwoord uit Den Haag
12 Junie 2013 In Februarie 2012 het die Verkennersbeweging van Suid-Afrika ‘n klag van volksmoord teen die ANC regering en sy ministers ingedien by die Internasionale Kriminele hof (ICC) in den Haag. Hierdie klag is ingedien in terme van die…
Nasionale kongres 2014
28 April 2014 Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika hou elke twee jaar ‘n nasionale kongres en op Saterdag 26 April 2014, is die Beweging se nasionale kongres te Paardekraal gehou. Tydens hierdie kongres word daar onder andere ook ‘n Nasionaleraad verkies.…
Klag by Menseregtekommissie deur Verkenners
16 April 2014 ‘n Klag is by die Menseregtekommissie deur die Verkennersbeweging van Suid-Afrika ingedien. Die klag behels die skending van Mnr. Clive Derby-Lewis se basiese regte as gevangene van die ANC-regime. Mnr. Clive Derby-Lewis word, ten spyte van aanbevelings…