Persoonlike verklaring Clive derby-Lewis is terminaal. Die 78 bejaarde man wat reeds kanker oorwin het, onlangs twee moordaanvalle oorleef het, die swakste denkbare mediese sorg van korrektiewedienste dokters oorleef het en reeds in 2008 deur die paroolraad goedgekeur is vir…
Afsterwe van Nelson Mandela
6 Desember 2013. Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika spreek die hoop uit dat die dood van Nelson Mandela ‘n nuwe, regverdiger tydvak vir die Boere-Afrikanervolk en ook vir ander volke in suider-Afrika sal inlui. Mandela se nalatenskap word allermins deur vrede…
Volksmoord
29 Oktober 2014 Die Verkennersbeweging waarsku geruime tyd reeds dat die huidige ANC-regering van Suid-Afrika aandadig is aan Volksmoord; aangesien Boere-Afrikaners afgemaai word sonder dat die Staat in die minste daaroor begaan is. Inteendeel: Die makabere feite van die saak…
Transvaal Bestuur 2013
Transvaal Bestuur soos gekies tydens 2013 kongres te Groblersdal: vlnr: Driaan Beyers – Sekretaris, Sid Mann – Onder leier, Gerhard Schutte – Tvl leier, Hendrik Eksteen – Add lid, Riaan de Jager – Penningmeester, Retief Scholtz – Tvl jeugleier
Boikot Naspers
10 Julie 2013 Die groeiende ongemak met die media-huis Naspers se publikasies het onlangs tot uitbarsting gekom toe ‘n groep persone besluit het om ‘n “boikot Naspers” aksie van stapel te stuur. Dit volg na ‘n paar artikels waarin Naspers…
Ope Brief aan Danny Titus
04 Junie 2013 Geagte Dr Titus, U rubriek in Rapport van 2 Junie 2013 onder die titel “ Danny Titus: Is bruines werklik so verdeeld soos Afrikaners?” het betrekking. Ek vind dit opmerklik dat u (steeds) in terme van…
Besin oor ATKV
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika wil na aanleiding van die Volksraad se onlangse gesprek met die Menseregte kommissie (MRK) van Suid-Afrika, ‘n ernstige beroep doen op volksgenote om te besin oor hulle steun aan die ATKV. Dr Danny Titus is die…
Nkosilied ‘n simbool van onderdrukking
14 Maart 2013 In die lig daarvan dat die “nasionale lied” van Suid-Afrika eerbiedig is by die gradeplegtigheid van die tersiêre instelling Akademia, maak die Verkennersbeweging van Suid-Afrika die volgende duidelik: Die Verkennersbeweging beskou die lied Nkosi sikelel’ iAfrika as…
Nkosilied is ‘n simbool van onderdrukking
In die lig daarvan dat die “nasionale lied” van Suid-Afrika eerbiedig is by die gradeplegtigheid van die tersiêre instelling Akademia, maak die Verkennersbeweging van Suid-Afrika die volgende duidelik: Die Verkennersbeweging beskou die lied Nkosi sikelel’ iAfrika as ‘n skandalige simbool…
Die ANC is rassisties
Die uitslag van die ANC se jeugleier, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor is vandag bekend gemaak. Malema is aangekla op drie klagtes en op die eerste twee klagtes skuldig bevind. Op die derde klagte, ‘n klagte van rassisme, is Malema…