Die bekendmaking deur ‘n voormalige lid van die intelligensiediens dat die sogenaamde Boeremag saak ‘n skepping is van die regime se geheimediens, noodsaak die onmiddellike vrylating van die aangehoudenes. Die feit dat die aangehoudenes afgeluister is tydens aanhouding en tydens…
Voorpost protes teen Volksmoord
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het met dankbaarheid kennis geneem van die bewusmaking aksie oor die volksmoord wat teen die Boere-Afrikanervolk gepleeg word in Suid-Afrika deur lede van die Nederlandse Organisasie Voorpost. Volgens wat berig word het Desmond Tutu ‘n standbeeld…
Volksmoordklag teen ANC regime
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het ‘n klag van Volksmoord teen die ANC regime by die Internasionale kriminele hof in Den Haag gelê. Verskeie ander organisasies het sedertdien hul steun vir die klag gewys deur hulself as klaers tot die klag…
Wat van oom Clive?
26 Julie 2012 Wat van meneer Clive Derby Lewis? Dis met geen verbasing dat die Verkennersbeweging van Suid-Afrika verneemdat die korrupte voormalige Polisie kommissaris, Jackie Selebi, op medieseparool vry gelaat word nie. Selebi het skielik inmekaar gesak toe hy hoor…
Voorbereiding nou ‘n kwessie van lewe of dood
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika ondersteun TLU-SA daarin dat dit lyk asof dit tyd geword het vir boere om hulself voor te berei op oorlog. Etlike dae het nou al verloop sedert die ANC Jeugliga se adjunk-president, Ronald Lamola in Durban…
Volksmoord optog
‘n Volksgemeenskap wat met sy normale lewe voortgaan en skouers optrek terwyl sy weerloses uitgemoor word, verdien geen voortbestaan nie. So ‘n volk sal uiteindelik uitsterf, omdat sy individue te veel op hulleself en te min op mekaar ingestel is.…
Jacaranda skuldig bevind aan laster
Die Uitsaaiklagtekommissie het vandag, die 28ste Maart 2012, uitspraak gelewer op klagtes van haatspraak en laster wat die BCVO en Mnr Ben Geldenhuys, President van die Verkennersbeweging namens die Verkennersbeweging ingedien het by die Uitsaai Klagte Kommissie teen Mnr Rian…
Pretoria en name
Die Verkennersbeweging het met ontsteltenis kennis geneem dat die uitvoerende burgemeester van die Tshwane Metroraad aangekondig het dat ‘n skikking met opposisiepartye bereik is oor die naam van Pretoria. In terme van die skikking sou die naam Pretoria behoue bly,…
DIE VAL VAN ’n SEDER
Dis met leedwese dat die Verkenners verneem het van die heengaan van een van sy groot geeste. Oom Flip Bruwer van die Pretoria pos. Ten spyte van sy ouderdom (75 jaar), het hy getrou aksies bygewoon en ondersteun. Oom Flip…
STRAATNAAM VERANDERING VAN TERRORIS RYLAAN NA VOLKSHELD STRAAT
Dit is met dankbaarheid, maar glad nie met verbasing nie, dat die Verkennersbeweging verneem dat die saak teen van sy lede teruggetrek is. Die saak spruit voort uit die gebeurtenis in Julie 2011 waar die straat wat na die terroris…