Die grondwet van Suid-Afrika beskerm die reg tot vryheid van spraak. Daar is egter sekere beperkings op hierdie reg, o.a. waar dit skadelik is vir kinders en waar dit onverdraagsaamheid teenoor ‘n geloof openbaar. Die BCVO is ‘n beheerliggaam vir…
VVK kandidaat Abel Malan in lokval gelei.
16 Julie 2011 Tydens ‘n media konferensie gehou deur die Stellenbosch universiteit het dit bekend geword dat Professor Anton van Niekerk sekuriteitswagte strategies geplaas het in die kantore rondom sy kantoor tydens mnr. Malan se besoek aan hom. Dit het…
Malema-moorde
16 Maart 2010 Na aanleiding van ‘n televisiedebat tussen onder meer die Verkennersbeweging en die ANC, het die ANC bekend gemaak dat hulle, ten spyte van verdere plaasmoorde wat gevolg het op Malema se opdrag dat Boere geskiet moet word,…
Uitdaging aan Malema
11 Maart 2010 Die Verkenners Beweging van Suid-Afrika, het met woede kennis geneem van die leier van die ANC jeugliga se oproep dat boere geskiet moet word. Sedert 1994, toe die ANC oorgeneem het, is daar reeds meer as 3000…
Vrylating van Nelson Mandela – 20 jaar later
11 Februarie 2010 Sommer op die voormiddag van die dag waarop die vrylating van Nelson Mandela twintig jaar gelede in herinnering geroep word, basuin die nuus dit uit: ‘n bejaarde egpaar is vermoor in hulle huis in Mayville gevind. Enkele…